Successfully reported

Tzamenkomst River Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 162 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Piotr K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Best location to stay between Cape Town and Pretoria. Fantastic, we love the people, food and service there!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vincent B
1 nag
5.0
Sep 2025

Lovely. Brilliant stay, the gym was great and the staff were amazing. Extremely accommodating and friendly!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheryl S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlike by die rivier en lekker oë. Baie lekker gebly. Rustige plaasomgewing, goeie aanwysings en James wat ons ontmoet het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivonne K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie mooi en rustig - op die Oranje rivier. Die Stables eenhede is baie ver van die rivier en restaurant en ons het 'n opgradering versoek. Ons het toe tuisgegaan by die Porcupine Ridge eenhede - baie mooi en rustig, op die Oranje rivier met heerlike etes in die restaurant. Ons sal beslis weer hier oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Beautiful peaceful setting. Beautiful accommodation on a working farm. The staff were wonderfully friendly and the complimentary breakfast was great. We stayed in Lodge room 1, which was huge, but note that rooms 1-3 are next to each other, so privacy is not the greatest. Will definitely stay for longer next time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eulanda G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Awesome start to breathe in the freshness of nature. Breathtaking views and fantastic atmosphere. Friendly staff - considering our pet with love. Standout green, better earth-friendly shower gels. Fantastic food - dinner and breakfast with special baked bread and croissants (my favourite). Left my pillow - agent offered to courier.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Wonderlike verblyf. Baie mooi plek. Sal definitief weer daar oornag. Heerlike aandete gehad. Personeel baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Hoogs aanbeveelbaar. Heerlik. Ongelooflike ervaring. Stunning lodge. Vriendelike personeel. Sal beslis weer daar oorslaap. Selfs vir 'n naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louisa V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Tzamenkomst is hoogs aan te beveel. Heerlik gebly. Aandete was heerlik, so ook die ontbyt. Stilte en natuurskoon langs die rivier is soos manna vir die siel. Kamer was goed ingerig en ons het niks kortgekom. Wil volgende keer langer bly en ook visvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlein D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Ongelooflik! Fantastiese diens en die lekkerste plek! Kamers was netjies, met warm komberse as 'n bederf. Kos was puik en die personeel vriendelik en het uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lee-Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 162

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 790
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 790
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Tzamenkomst Farm, 25 km from Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuDqROROXx6SJU79aNuRzGFjOoNvoj5AT9VnMv0jUVkY6wQ3B7M?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 790 per nag, vir 2 mense 162 5 1 5 N1 Tzamenkomst Farm 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.573919815991 25.324530011365
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang