Successfully reported
+12

Uberkei Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hole in the Wall, Umthombe District Mquanduli, Coffee Bay, 5082, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Uberkei Cottage bied selfsorgverblyf wat stapafstand van die strand af geleë is. Dit is in die Hole in the Wall-kompleks geleë, net 10 km vanaf Coffee Bay in die Oos-Kaap.

Die kothuis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Slaapkamers 1 tot 3 is ingerig met 2 enkelbeddens elk, terwyl die vierde slaapkamer stapelbeddens het met slaapplek vir 4 gaste. Die kamers deel die badkamers wat óf toegerus is met 'n stort óf bad. Alle linne word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n oond, mikrogolf, vrieskas, yskas, broodrooster, eetgerei en breekware, 'n ontbyttoonbank met stoele asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n sitarea met 'n TV asook 'n eetarea met 'n binnebraai.

Buite het die gaste toegang tot 'n onderdakstoep met buitemeubels en 'n ingeboude braai wat 'n ideale plek is vir 'n skemerkelkie terwyl hulle oor die eiendom uitkyk.

Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad, 'n kroeg aan die strand, 'n speelgrond vir kinders en 'n speletjieskamer. Veilige privaat parkeerplek word op die perseel voorsien.

Gaste kan maaltye by die restaurant op die perseel geniet en drankies by die kroeg. Die area is gewild vir snorkel en fietsry.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelslaapbank

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

4

2 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.8/5

Nicky Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Hole in the Wall, Umthombe District Mquanduli, Coffee Bay, 5082, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hole in the Wall, Umthombe District Mquanduli, Coffee Bay, 5082, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97cbccd3e9e3685b28118b96598cbc5d023c0d104b10a0c4c5046d046189902842071123b8ffa60b2672aaca6dbe2f76907a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 10) Hole in the Wall Umthombe District Mquanduli 5082 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.9836627 29.147647
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang