Successfully reported
+12

Uberkei Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hole in the Wall, Umthombe District Mquanduli, Coffee Bay, 5082, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Uberkei Cottage bied selfsorgverblyf wat stapafstand van die strand af is. Dit is in die Hole in the Wall-kompleks net 10 km vanaf Koffiebaai in die Oos-Kaap.

Die kothuis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste, tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het stapelbeddens met slaapplek vir 4 gaste. Gaste in hierdie kamers deel die badkamers met óf 'n stort óf bad. Alle linne word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n oond, mikrogolf, vrieskas, yskas, broodrooster, eetgerei, breekware, 'n toonbank met stoele en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met 'n TV en 'n eetarea met 'n binnebraai.

Buite het gaste toegang tot 'n onderdakstoep met buitemeubels en 'n ingeboude braai. Dit is die ideale plek vir 'n skemerkelkie aangesien dit 'n uitsig oor die perseel het.

Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad, 'n strandfrontkroeg, 'n speelgrond vir kinders en 'n speletjieskamer. Veilige, privaat parkeerplek word op die perseel voorsien.

Gaste kan maaltye by die restaurant op die perseel geniet en drankies by die kroeg. Die area is gewild vir snorkel en fietsry.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelslaapbank

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

4

2 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.8/5

Nicky Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Hole in the Wall, Umthombe District Mquanduli, Coffee Bay, 5082, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hole in the Wall, Umthombe District Mquanduli, Coffee Bay, 5082, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97cbccd3e9e3685b28118b96598cbc5d023c0d104b10a0c4c5046d046189902842071123b8ffa60b2672aaca6dbe2f76907a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 10) Hole in the Wall Umthombe District Mquanduli 5082 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.9836627 29.147647
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang