Successfully reported

Uiltjie Guest Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Rivaldo D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Cozy, home away from home. Had a great stay. The welcome by our host made us feel right at home. Loved the coziness of the place. Will definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcelle P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Highly recommended. Uiltjie Guest Cottage was very central for us and easy to connect to the main roads. The owners were incredibly wonderful. They met us on our arrival and made us feel so welcome. We enjoyed our stay. We could come and go as we pleased within reason. Thank you so much to the owners for their friendliness and our lovely conversations. This guest cottage is highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maxie D
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Baie veilige en rustige area. Baie netjies. Sal enige een aanbeveel. Verblyf by Uiltjie is baie veilig en rustige area. Die gasheer en gasvrou is baie vriendelik en baie behulpsaam. Ek sal enige een aanbeveel om by Uiltjie gastehuis te oornag. Baie netjies en naby Netcare Hospitaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Davey C
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Het dokter gaan sien. Baie vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nikki D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Beautiful, safe and relaxing accommodation. Really beautiful accommodation. Safe and peaceful surroundings and close to all major shops. The hosts were very friendly and really went out of their way to make the stay special. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alton W
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Fantasties. Lekker gebly, rustige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsie N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

‘n Huislike atmosfeer het ons kuier 'n aangename een gemaak. Uiltjie is besonder goed geleë vir iemand wat die Medikliniek moet besoek. Die gasheer en gasvrou was albei besonder vriendelik en hulpvaardig. Die eenheid is heeltemal voldoende toegerus vir oornag verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jerome P
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Pleasant. Staff were very friendly and very accommodating to my needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theodore H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2025

Most welcome and very accommodating couple during our arrival. The 2 nights of stay were very good, we had 2 nights of good sleep and rest, no interference and a very friendly couple who received us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Madeleen M
Kort verblyf
4.0
Mrt 2025

Gerieflik, skoon, netjies en veilig. Uiltjie Guest Cottage is baie gerieflik en sentraal geleë vir my, aangesien ek in Blackheath takbesoek aflê. Dis netjies, skoon, privaat en veilig. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 620
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 620
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 620
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Angelier Street, Kuils River, 7580, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA638a859cc80cd98b97e987484f3e8897afe41f10ea83f54ed5556f7ef5cfdaaa87456519e69e06bd0cf10f5836d3ed752006?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 15 Angelier Street Kuils River 7580 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.91596300854 18.677530027643

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang