Successfully reported
+34

Uit Die Bloute

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
    8 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Gleniqua Drive, Glentana, Greatbrak River, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 200 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Uit Die Bloute is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in Glentana. Met sy rustige omgewing in hierdie kusdorpie maak hierdie eiendom 'n ideale tuisbasis vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige wegbreek na die Tuinroete wat naby die strand is.

Dié huis het slaapplek vir 8 volwassenes en 1 kind en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die vierde slaapkamer is apart van die hoofhuis en is gemeubileer met 2 enkelbeddens en 'n kinderbank vir 1, en het toegang tot 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n yskassie, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar vir ekstra gerief. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n slim-TV. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste kan onderdakstoepies met buitemeubels aan die voor- en agterkant van die huis geniet, asook 'n vermaakarea met 'n braai, 'n pizza-oond en 'n etenstafel. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Glentana-strand is ongeveer 200 m weg. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante kan geniet word in die naburige dorpe soos Groot-Brakrivier wat sowat 8,6 km ver is, of in George wat sowat 25 km ver is.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderbank vir 1

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Cindy Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • 34 Gleniqua Drive, Glentana, Greatbrak River, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Uit Die Bloute het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 9)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
    8 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Gleniqua Drive, Glentana, Greatbrak River, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2dc995908f9a00ecfca00dbf2640bfe88b730368101293eb99b0e4fdde1d8bf069ebefc74044cf8c2ae3c85874a7dc425289?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 9) 3 5 1 5 34 Gleniqua Drive Glentana 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0493342 22.3050959

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang