Uit en Tuis
Beskrywing
Die ateljee bied slaapplek aan 2 volwassenes en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne, badhanddoeke en toiletware word voorsien. Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, induksiestoofplaat, broodrooster, yskassie, ketel, breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n sitarea en eethoekie waar gaste gemaklik kan sit om te werk of te eet. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi wat dit die ideale blyplek maak vir sakereisigers.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode binne die suites.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die ateljee bied slaapplek aan 2 volwassenes en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n koningrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne, badhanddoeke en toiletware word voorsien. Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, induksiestoofplaat, broodrooster, yskassie, ketel, breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n sitarea en eethoekie waar gaste gemaklik kan sit om te werk of te eet. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi wat dit die ideale blyplek maak vir sakereisigers.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode binne die suites.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie oopplan-ateljee-eenheid bied slaapplek vir 2 volwassenes en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Linne, badhanddoeke en toiletware word vir gerief voorsien. Die eenheid beskik oor 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, induksiestoofplaat, broodrooster, yskassie, ketel, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Klein sitarea en eetarea bied 'n gemaklike plek vir etes of werk. Bykomende geriewe sluit 'n TV en gratis WiFi in, wat die eenheid geskik maak vir beide vakansie- en sakereisigers. Die eenheid is heeltemal apart van die ander 2 eenhede en het 'n aparte privaat ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Rook is verbode binne die suites.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 163 Helderberg College Road, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang