Successfully reported
+43

Uit en Tuis

Weeksdagaanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 13 Okt 2025 tot 28 Nov 2025.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 163 Helderberg College Road, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 R675 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Uit en Tuis bied gemaklike selfsorgverblyf op die eienaars se eiendom met 'n privaat ingang in Somerset-Wes. Die eiendom is geleë in 'n pragtige deel van Somerset-Wes en is maklik bereikbaar vanaf al die hoofroetes. Dit is die ideale veilige hawe vir sakereisigers.

Verblyf word aangebied in 3 individueel gemeubileerde suites. Elke suite bied slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea bevat 'n koningingrootte-bed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne, badhanddoeke en toiletware word voorsien.

Elke eenheid het 'n kombuisie toegerus met 'n mikrogolfoond, induksie-kookplaat, broodrooster, yskassie, ketel, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n sitarea en 'n eethoek waar gaste gemaklik kan werk of kan sit om 'n maaltyd te eet. Gaste het toegang tot 'n TV en gratis WiFi.

Gaste het veilige parkering en kan gebruik maak van die gedeelde swembad, tuin en braaigeriewe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 118 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
John G
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Die rustigheid van die area, voëlgeluide en gasvryheid is iets om te beleef!
Sep 2025
Rolf B
Saam met lewensmaat
5.0
Goed, lig moet net aandag kry. Kamer net nie saans donker genoeg nie weens 'n skerp buitelig wat deurskyn en die kamer taamlik erg verlig.
Sep 2025
Wilma J
Saam met lewensmaat
5.0
Ons sal beslis weer daar gaan bly en kan hul hoogs aanbeveel. Ons het dadelik tuis gevoel deur die warm en vriendelike ontvangs van ons gasheer en sy ...
Sien meer
Sep 2025
Michelle S
5.0
Wonderful, memorable, pleasant. I had a wonderful stay. Beautiful place, cozy, warm, peaceful, great decor and super clean. Friendly ho...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Lauretta O
Saam met vriende
5.0
Baie lekker! Sien julle weer! Julle is stunning mense. Baie lekker gebly! Hulle het uit hul pad gegaan om my te help!
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Nerena Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 170

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 163 Helderberg College Road, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Uit en Tuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
R 900 R 675
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R900
R 900 R 675
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
R 900 R 675
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 163 Helderberg College Road, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ae57b03261eb18986b73f1caf5f4027721c3bce94326e4bd81f11f0c94e199a9937aad2903c898dea6583529b55d1615479?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R675 per nag (plek vir 2) 118 5 1 5 163 Helderberg College Road Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -34.059486566434 18.838736588951
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang