Successfully reported

Uit en Tuis

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Ilze A
1 nag
5.0
Sep 2025

Peaceful. The area is quiet, which is good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steve K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Goeie verblyf in Lutzville. Die kamer was ruim, die kombuis was funksioneel met 'n standaard grootte yskas. Die kamer was privaat en daar was veilige parkering. Die eenheid was skoon met goeie geriewe. Definitief aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jayson O
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Convenient and comfortable. Very good value, friendly hosts and the rooms had all we needed in them. Although the mattress was softer than I would generally like, it was actually very comfortable. And a lovely cat came to visit!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leslie A
1 nag
5.0
Aug 2025

I look forward to visiting there again. Uit en Tuis was a safe and lovely flatlet with a well-equipped kitchen.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David S
1 nag
5.0
Apr 2025

Great blyplek. Vriendelike en heerlike plek om te bly en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Sal definitief aanbeveel. Baie lekker gebly, gasvry, skoon en netjies. Alles wat jy benodig, is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pauline M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Ons het baie lekker gekuier. Die gasheer en -vrou (en hondjie) is vriendelik. Uit en Tuis is 'n veilige selfsorg eenheid. Die TV het nie gewerk nie en die stort se deur het dit nie moontlik gemaak vir my wat oorgewig is om te stort nie. Ons het ook op die bed na die middel gerol. Andersins was dit 'n heerlike ervaring. Die kombuis het alles wat 'n mens nodig het en alles was baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lizelle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
R 550
per nag, vir 1 mens

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R 550
per nag, vir 1 mens
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Hoog Street, Lutzville, 8165, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc0bf2eedde7886b5b1c74cbceb20e555d6abeabd50f82c9c95ae658371c75ef131d0a47b36cccb726da867b037f371aa7bbe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 1 mens 8 5 1 5 3 Hoog Street Lutzville 8165 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.561609299066 18.343754597237
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang