Uit en Tuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Hoog Street, Lutzville, 8165, Wes-Kaap
- Vanaf R550 per nag, vir 1 mens
Beskrywing
Uit en Tuis bied gerieflike en veilige verblyf in Lutzville aan die Weskus, geleë tussen Vredendal en die kusdorpe Doringbaai en Strandfontein, sowat 350 km vanaf Kaapstad.
Elke eenheid beskik oor 'n gemaklike bed, 'n badkamer met 'n stort, 'n TV, 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel. Om die impak van beurtkrag te verminder, word 95% van die elektrisiteit deur sonkrag aangedryf.
Die eiendom word omring deur wingerde en is naby die Olifantsriviermond, die Olifantsrivier-wynstreek, die Kaapse Blomroete en 'n 9-putjie-gholfbaan. As die halfpad tussen Kaapstad en die Namibiese grens, is dit 'n ideale oornagplek vir reisigers op die N7. Winkels, vulstasies en OTM'e is ook binne maklike bereik.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lizelle Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 3 Hoog Street, Lutzville, 8165, Wes-Kaap
- Gaste dink Uit en Tuis het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Hoog Street, Lutzville, 8165, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang