Successfully reported

Uitkomst Guest Farm

Dassie Camping
Vanaf
Vanaf R 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kampeerplek
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kampeerplek is onder die wilgerboom by die dam en sowat 50 m vanaf die ablusieblokke met storte, wasbakke en toilette. Hierdie staanplek het sy eie braaigeriewe en 'n kraan.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die pad tot by die hoofhek is geteer, verder is daar 'n grondpad van 6 km tot by die kampterrein. Gaste moet asb. by die instansie navraag oor die toestand van die pad doen.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Skilpad Camping
Vanaf
Vanaf R 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kampeerplek
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kampeerplek is onder die wilgerboom by die dam en het pragtige uitsigte oor die dam. Dit is sowat 50 m vanaf die ablusieblokke met storte, wasbakke en toilette. Die staanplek het sy eie braaigeriewe en 'n kraan.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Badkamer
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die pad tot by die hoofhek is geteer, verder is daar 'n grondpad van 6 km tot by die kampterrein. Gaste moet asb. by die instansie navraag oor die toestand van die pad doen.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Springbok Camping
Vanaf
Vanaf R 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kampeerplek
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kampeerplek is onder die wilgerboom net voor die ablusieblokke geleë. Die ablusieblokke het storte, wasbakke en toilette. Die staanplek het sy eie braaigeriewe en 'n kraan.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Badkamer
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die pad tot by die hoofhek is geteer, verder is daar 'n grondpad van 6 km tot by die kampterrein. Gaste moet asb. by die instansie navraag oor die toestand van die pad doen.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Veldmuis Camping
Vanaf
Vanaf R 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kampeerplek
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kampeerplek is onder die wilgerboom en gaste gebruik die ablusieblokke met storte, wasbakke en toilette. Die staanplek het sy eie braaigeriewe en 'n kraan en spog met 'n privaat plonspoel.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Badkamer
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die pad tot by die hoofhek is geteer, verder is daar 'n grondpad van 6 km tot by die kampterrein. Gaste moet asb. by die instansie navraag oor die toestand van die pad doen.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Rooikat Glamping Tent
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Permatent
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie glanskamptent tussen koppies bied asemrowende uitsigte en die perfekte geleentheid om kontak met natuur te maak. Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste (2 volwassenes en 2 kinders) en beskik oor 1 slaapkamer. Die hoofarea het 'n koningingrootte-bed en 'n dagbed met 'n matras wat onder die bed inskuif. Die badkamer het 'n stort en 'n toilet. Ander geriewe sluit 'n stoof en yskas in. Ontspan in styl en geniet die geluide van voëlgesang, die helder naghemel en die asemrowende uitsigte oor die omliggende platteland. Ons glanskamptent is die ideale toevlugsoord vir diegene wat op soek is na 'n rustige en verkwikkende wegbreek van die gewoel van die stadslewe. 'n Klein houtvuurwarmbad bied die beste ontspanning.

Oorsig van kamer/eenheid
0 Slaapkamers 1 Badkamer

Leefarea

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Verwarmer
Gas
Braai
Vuurmaakhout
Gratis
Warmbad
Houtvuur
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Noodsaaklike toiletware
Swem handdoeke
Ablusiegeriewe
Wasbakke en spieëls
Buitelug
Braai
Vuurput
Warmbad
Houtvuur
Buite-eetarea
Buitemeubels
Piekniektafels
Aangewese kampeerplekke
Gruis- of betonblad
Kombuis & eetkamer
Braai
Vuurmaakhout
Gratis
Yskas
Ketel
Stoof
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Warm water
Storte
Kraan
Privaat
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Noodhulpkissie
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Rusbank
Ekstra kussings en komberse
Temperatuurbeheer
Verwarmer
Gas
Toeganklikheid
Badkamer-gryprelings
Badkamers toegerus met grijprelings om gaste met gestremdhede te help.
Hoër toilet
Toilet met ‘n hoër sitplek ontwerp om gaste met gestremdhede te help.
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die pad tot by die hoofhek is geteer, verder is daar 'n grondpad van 6 km tot by die kampterrein. Gaste moet asb. by die instansie navraag oor die toestand van die pad doen.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 300
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R354, Uitkomst Guest Farm, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd3fff57fb738b6a01544588dc0e27dd9f72c4be81aec7a501d6b055db6a067b9d7f808c1e6524be6c4c7b3b737570bb920c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 65 5 1 5 R354 Uitkomst Guest Farm 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.330061935371 20.580080151558
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang