Uitnaweek
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Oos Street, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Uitnaweek is in Stilbaai geleë en is net 'n entjie se stap van die Goukourivier af.
Die verblyf bied gaste 'n keuse om die Uitnaweek Hoofhuis met slaapplek vir 6 of die 1 van die woonstelle met slaapplek vir 2 te bespreek; Uitnaweek Woonstel 1 of Uitnaweek Woonstel 2. 1 Of albei woonstelle kan ook by die hoofhuis bespreek word vir 'n groter groep of gesin vir 'n naweek of vakansie.
Gerieflikheidshalwe word alle linne en badhanddoeke in alle eenhede voorsien, maar gaste moet asseblief hul eie strandhanddoeke saambring. Privaat braaigeriewe is beskikbaar by Uitnaweek Hoofhuis, Uitnaweek Woonstel 1 en Uitnaweek Woonstel 2. Neem asseblief kennis dat daar geen TV of WiFi in enige van die eenhede is nie.
Met die rivier net 'n kort entjie se stap weg, kan gaste 'n verskeidenheid wateraktiwiteite geniet soos swem en ontspan in die getypoel, dryf op en af in die rivier of visvang. Gaste kan ook voëlkyk of voetslaan doen. Stilbaai se Blouvlagstrand is net 1 km weg vir branderplankry en vlieërbranderry.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Shan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 10 Oos Street, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Uitnaweek het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Oos Street, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang