Uitnaweek
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Oos Street, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Uitnaweek is in Stilbaai geleë en is net 'n entjie vanaf die Goukourivier.
Die verblyf bied gaste 'n keuse tussen die Uitnaweek Hoofhuis met slaapplek vir 6 gaste en die Uitnaweek Woonstel 1 of 2 met slaapplek vir 2 gaste elk. Een van die woonstelle kan ook saam met die hoofhuis bespreek word vir 'n groot groep of gesin vir 'n naweek of vakansie.
Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring. Privaat braaigeriewe is by die hoofhuis en albei woonstelle beskikbaar. Let asb. daarop dat daar nie TV of WiFi in enige van die eenhede is nie.
Met die rivier net 'n entjie ver kan gaste verskeie aktiwiteite by die strand geniet, soos swem, ontspan by die getypoel, dryf op en af in die rivier of visvang. Gaste kan ook voëlkyk en voetslaan. Stilbaai se Blouvlagstrand is net 1 km ver vir diegene wat wil branderplankry en vlieërbranderry.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Shan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 10 Oos Street, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Uitnaweek het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Oos Street, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang