Successfully reported
+23

Uitsig

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Kiepersol Street, Meyerhof, Bothaville, 9660, Vrystaat
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Uitsig skuil is in die skilderagtige dorpie Bothaville. Die selfsorghuis is die ideale wegbreekplek vir vriende of die hele gesin.

Die ruim huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die oorblywende 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die badkamers het 'n stort, wasbak en toilet met 'n bidet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, lugbraaier, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 6 geniet, gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv-kanale. Gratis Wi-Fi is beskikbaar.

Buite is daar 'n stoep met meubels en asemrowende uitsigte. Die Bothaville-gholfklub is 3,3 km ver en Doorn Safari's 15,2 km ver.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet met bidet

Badkamer

Toilet met bidet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
3.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Cornelia D
Gesin met tieners
5.0
Heerlik. Lekker gebly en weer was heerlik.
Okt 2024
Crystal H
5.0
Absolutely loved it! Will be back! We only stayed for one night but absolutely loved it! So neat and tidy, very spacious and so cozy! I...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Lize M
5.0
Absoluut aan te beveel! Alles was netjies - tot 'n verwarmer met gas in! Die plek was pragtig! Vriendelike diens! Baie baie tevrede.
Jun 2024
Vicky K
Saam met vriende
4.8
Spacious, fun and comfortable. Lovely and spacious. A few details that might help make it better and more comfortable; we were very col...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Grace M
Besigheidsreis
4.8
Great value for money. Overall stay was good. Derek is responsive to messages that require his attention, and the place is very lovely ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Derek Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 21 Kiepersol Street, Meyerhof, Bothaville, 9660, Vrystaat
  • Gaste dink Uitsig het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Kiepersol Street, Meyerhof, Bothaville, 9660, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe83cb126d9238c1507f8ec64e0adb4c698be5eeee9055ec43f4d8f04d45d05e7494b7768f260a5944a5909866850dd97c204?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 21 Kiepersol Street Meyerhof 9660 Vrystaat 021 201 8901 13:00-22:00 10:00 -27.385321 26.595354

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang