Successfully reported

Uitsig Akkommodasie

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Sascha R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Basic, but amazing! Great value for money! Very friendly and accommodating host!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa B
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Plaas lewe! Wat 'n ondervinding! Lekker gebraai, sterre gekyk en ontspan en baie geleer! Plaas lewe! Wat 'n ondervinding! Baie dankie vir julle gasvryheid, ons het met die intrapslag al tuis gevoel. Die akkommodasie was puik en kommunikasie was ook puik, was heeltyd op hoogte gehou van veranderinge en enige nuus. Ons het vreeslik lekker gebly. Die huis het alles wat 'n mens nodig het. Lekker gebraai, sterre gekyk en ontspan en geleer van die veld en van met rooibos boer. Lesche het uit haar pad gegaan om ons kuier lekker te maak en haar pa se kennis van die plaas lewe, veld en natuur is iets wat ons nog nooit beleef het nie. Sal beslis weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lesche
Uitsig Akkommodasie
Baie dankie. Ons sien uit om julle weer te sien. Sterkte met al julle werksaamhede.

Alex H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Peace on earth. My wife and I wanted to get away for the first time with our baby, spend some time in nature and enjoy the wildflowers. It was beyond peaceful, the hosts were so accommodating, the farm lifestyle captivating, fields of flowers and a night sky to dream about!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lesche
Uitsig Akkommodasie
Thank you, Alex. It was a pleasure having you and a privilege to be the first to have you get away with your beautiful baby.

Ivan S
Kort verblyf
4.4
Jul 2025

Baie afgeslote en goeie tyd vir lekker rus en kwaliteit tyd te kan spandeer. Tyd was heerlik en rustig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lourette F
1 nag Saam met lewensmaat
1.0
Aug 2025

Geensins aan te beveel nie. Die plek het idillies voorgekom, maar wat 'n ontnugtering toe die gasvrou die stoor se deur ooptrek. Daar is geen privaatheid nie. Na die toilet moet jy op stene trap. Mure van press wood.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Adine F
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Lesche is 'n aangename dame wat ons dadelik gemaklik laat voel het. Aangename plaaservaring. Nog nuut in die bedryf. Mooiste blomme en sonsondergang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lesche
Uitsig Akkommodasie
Dankie vir alle wenke. Dis lekker om iemand in die bedryf ook te ontmoet.

Jan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lekker vriendelike, skoon en veilige verblyf. Lekker vriendelike, skoon en veilige verblyf. Die verblyf area is ruim met alles wat jy nodig het om hul plaas gasvryheid te geniet. Onthou jy kuier op 'n werkende plaas, ontspan!, en geniet dit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lesche
Uitsig Akkommodasie
Baie dankie. Dankie vir julle geselligheid ook. Sterkte met die druk besigheid.

Nadine D
1 nag
5.0
Aug 2024

Flowers, bushmen paintings, rooibos farming and friendliness. We had the pleasure of being the first guests at this charming rooibos farm in the Cederberg. The hosts were incredibly welcoming and provided clear directions, making our stay smooth and enjoyable. The accommodations are simple but have everything you need for a comfortable stay. Guests shouldn’t expect luxury, but rather a genuine farm experience. The hosts’ enthusiasm for sharing their knowledge about the farm was evident, and they even arranged for local advice on road conditions to ensure our journey was safe. The farm tour was a highlight, offering fascinating insights into their rooibos work. The stunning flower display was a delightful bonus and the bushmen paintings memorable. Thank you for a memorable stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lesche
Uitsig Akkommodasie
I am very happy that you enjoyed it so much. Stay safe. It really was a pleasure having you here.

Annetji B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

The people are honest, really friendly and helpful. It was not what we expected. My friends and family will not enjoy the place as they are all used to luxurious places with great views. This is more for backpackers or adventurers. It is very far out from Clanwilliam; we were looking for a nice place with a view and did not expect to drive so far out to no man's land. It will be a better outing during flower time at the end of August.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Lesche Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitsig Farm, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc31b1829e4276bb1857ce5d1e11c7c9b6a71bcf06cd445b6ff3c42eef80c7172c313a46ac308ef93761a3bc6526f7e112210?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 6 mense 9 5 1 5 Uitsig Farm Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.973222303685 19.12084872278
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang