Uitspan 1 - Classic Apartment
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Steenbras Avenue, Uitspan Complex, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 530 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Uitspan 1 - Classic Apartment is 'n knus selfsorgvakansiewoonstel in 'n kompleks in St. Lucia. Dit bied slaapplek aan 4 gaste.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea bied 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike braai-area en swembad. Dit is die perfekte plek om bymekaar te kom en kwaliteittyd saam deur te bring.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Nicola Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 4 Steenbras Avenue, Uitspan Complex, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Steenbras Avenue, Uitspan Complex, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang