Successfully reported

Uitvlugt Cottages

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.5
Stefan S
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Uitsig, eenvoud, vriendelikheid, rustigheid en sterre. Wat 'n wonderlike ervaring. Mooi uitsig, vriendelikheid en rustigheid is die woorde waarmee ons dit kan beskryf. Die aand groet jou met die mooiste sterre wat jy nie in die stad sal sien nie. As jy wil wegbreek van die gejaagde lewe en soek na eenvoud, dan sal ek beslis dit aanbeveel. Moet nie luuksheid verwag nie, maar dit is presies wat die plek so besonders maak. Vat vir jou 'n boek saam en sit onder die wilgerboom en lees. Of as dit koud is, maak 'n vuur in die kombuis se kaggel en gesels oor die ou dae. Julle sien ons beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catherine H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Peaceful, refreshing. We had a fabulous stay at Uitvlugt Farm. The campsite was beautiful with lovely views of the dam and mountains. There was electricity, warm water, clean ablution facilities and a lapa with tables, chairs, a braai area and a fridge. The owner was very friendly and made us feel welcome. A perfect weekend getaway, especially for a family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Sielsrus. Heerlike naweek! Rustig en gemaklik. As jy wil wegkom van die stad se geraas, is dit die plek vir jou. Eenvoudig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernice S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Back to basics. We were camping, tranquil, beautiful scenery of the mountains and reservoir. Stayed 2 nights from the 30th to the 1st of January. Ablutions are clean and basic use a donkey system for warm water. Which we weren't to fussed about as it's already hot. We had issues with our tent setting up in the strong winds but got assistance from an angel with his family sitting in the communal area. Eventually one of the owners also came but we were already sorted. Just hung tight until it died down. We walked to the town as well which was nice. There is an older couple staying on the campsite permanently, his story really touched me, bless them. The only issue I would say was the tractor driving on the farm after 12 am New Year's, I guess they thought no one would be sleeping.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rohan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Small farm cottage in close proximity to McGregor. The cottage is very basic, perfect for a close spot to stay around McGregor. There is a warm shower and a well-equipped kitchen. Our stay was brief but comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jul 2025

Koud, maar heerlik en rustig. Dit was 'n rustige naweek, sal weer teruggaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.4
Jun 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lanie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2025

Soos bo. Ons is baie vriendelik ontvang. Die kothuis was baie netjies. Ongelukkig kon ons nie die kaggel in die huisie gebruik nie, die rook trek terug in die huisie tensy jy die voordeur oopmaak, en op 'n koue naweek soos ons, was dit nie die regte oplossing nie. Gelukkig was daar 'n warm kombers op die bed, want daar is geen ander verhiting nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ghian D
Kort verblyf
2.2
Jun 2025

Soos bo. Ek het lekker gebly, dankie. Die woonhuis aangrensend tot die eenheid waarin ek gebly het, het 'n pragtige klein Jack Russel hondjie (puppie) gehad wat kom inloer het. Een dag het 'n man (naam onbekend) wat in die woonhuis gebly het, by my kom aanklop opsoek na die hondjie. Toe ek die puppie vir hom gee, toe gooi hy die klein hondjie deur die lug en die hondjie tjank toe vreeslik. Dit was onsmaaklik en kan neerkom op dieremishandeling. Die man het ook verskriklik geskel op die arme hondjie. Lyk nie of hy respek het vir diere nie. Die plekkie is ook regtig baie klein - ek kon aan die plafon raak. Miskien dit net ook vir gaste noem asb.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Gerrit G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Gasvryheid was ongelooflik. Fantastiese naweek. Heerlike tyd in die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Melanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 242 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitvlugt Farm, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff220c931a0a6d3fb863102920e09ed3be8f742f87a503a55e0368df1eae97dc7dcfa8df4308fea6cbae1b4bd44a1204439a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 78 5 1 5 Uitvlugt Farm McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.952687195855 19.845879077911
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang