Successfully reported
+100

Uitvlugt Ponds

  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Uitvlugt, Off the R540, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Uitvlugt Ponds is op 'n plaas 17 km van Dullstroom af.

Verblyf word in 2 selfsorg-eenhede aangebied en dit maak van sonkrag en fonteinwater gebruik. Dit het ook pragtige uitsigte oor die foreldamme, wild en die omgewing.

Evening Rise Cottage het 'n privaat ingang, dubbelbeddens, enkelbeddens en 'n privaat badkamer. Ekstra komberse word voorsien. Die eenheid het 'n kombuis met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan hul maaltye in die eetarea geniet. Die eenheid lei na 'n stoep. Braaigeriewe en parkeerplek is beskikbaar. 'n Krat hout word voorsien. Die kothuis het 'n kaggel vir koue dae.

Lake View Cottage is 'n ruim kothuis met 3 en suite-slaapkamers en 'n solder. Die kothuis het 'n binnebraai en kaggel vir koue wintersaande. Die eerste en tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die solderkamer het plek vir 4 gaste. Ekstra komberse is beskikbaar. Elke en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye in die eetarea geniet. Die kothuis lei na 'n stoep met braaigeriewe. Veilige parkeerplek word voorsien.

Die plaas bied 2 Ama Poot-Poot-staproetes en gaste kan fietsry, kunsvlieghengel, baarshengel, swem of voëlkyk. Daar is verskeie riviere, damme en watervalle op die plaas en talle voëls en wild kan hiér gesien word.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Lesinda G
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike natuurskoon heerlike verblyf! Ons het heerlik gerus! Die rustigheid van die omgewing tesame met die wild, damme en pragtige uitsig was verk...
Sien meer
Jul 2025
Nico M
Gesin met tieners
5.0
Sal weer by hulle tuisgaan as ons Dullstroom besoek. Alhoewel dit 'n 6 km grondpad is, is hulle nog steeds naby Dullstroom vir 'n vinnige dorpsbesoek....
Sien meer
Jun 2025
Roelien V
Saam met lewensmaat
5.0
Dit is so 'n pragtige plek ons sal vir seker weer besoek aflê. Ons het heerlik gekuier, visgevang en gestap op die mooiste staproete. Die gasvrou is b...
Sien meer
Apr 2025
Tessa D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gekuier. Glo 'n TV om klein kinders besig te hou sal goed wees. Heerlik. Alles goed toegerus. Beddens heerlik. Meer as genoeg komberse.
Jan 2025
Jh V
Saam met lewensmaat
5.0
Sal hierdie verblyf aanbeveel! Baie netjies en skoon! Heerlik gebly! Stil en rustig. Baie wild gesien!
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Vera Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Farm Uitvlugt, Off the R540, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Uitvlugt Ponds het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Uitvlugt, Off the R540, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACdJpiIPeZUjjJPM6thKARkSA0l4xJgBwgzWZrQ8nn9scWUgbhu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 Farm Uitvlugt Off the R540 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.476344935885 30.031234260201
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang