Successfully reported

Uitvlugt Resort

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Ilse-mare S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Wonderful. Very welcoming and always ready to help. Beautiful scenery.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riaan
Uitvlugt Resort
Ilse-Mare, baie dankie vir jou mooi resensie. Ons is verheug dat julle die verblyf baie geniet het. Sien uit om julle weer te ontvang. Uitvlugt groete.

Jaco L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Baie gerieflik en mooi tussen die natuurlike bosveld. Vriendelike en hulpvaardig. Uitvlugt is 'n pragtige plek en rus vir die siel. Hulle personeel is op en wakker en baie vriendelik, en hulle het ons dadelik tuis laat voel. 'n Spesiale dankie aan Dorothy en Tarquin wat ons verblyf vir ons gemaklik en onvergeetlik gemaak het. Ek sal dit aan enige persoon aanbeveel wat 'n wegbreek in die bosveld soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riaan
Uitvlugt Resort
Jaco, baie dankie vir jou mooi resensie. Ons is verheug dat julle die verblyf baie geniet het. Sien uit om julle weer te ontvang. Uitvlugt Groete

Elna H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Rustig en pragtig. Dankie vir die wonderlike naweek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riaan
Uitvlugt Resort
Elna, baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ons is verheug dat julle Uitvlugt baie geniet.

Peter C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2025

Rustigheid na die rowwe rugby dae! Baie lekker rustige plek. Winkel het die basiese benodigdhede. Was verras met die badkamer en die opwasarea. Sal vir seker teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riaan
Uitvlugt Resort
J A, baie dankie vir jou mooi resensie. Ons is verheug dat julle die verblyf baie geniet het. Sien uit om julle weer te ontvang. Uitvlugt groete

J A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jun 2025

Ons het lekker die rustigheid geniet! Ons het heerlik gekamp, dankie!

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Riaan
Uitvlugt Resort
J A, baie dankie vir jou mooi resensie. Ons is verheug dat julle die verblyf baie geniet het. Sien uit om julle weer te ontvang. Uitvlugt groete

Ricus R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Vriendelike en behulpsame staf, eenhede netjies en skoon. Ons kuier was gedurende die winter met die oord baie stil gedurende die tydperk. Dit was daarom perfek, met net bosgeluide om na te luister.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riaan
Uitvlugt Resort
Ricus, baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ons is verheug dat julle Uitvlugt baie geniet.

Naomi V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie oulike plekkie, pragtige omgewing en vriendelike personeel. Dit was wonderlik gewees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riaan
Uitvlugt Resort
Naomi, baie dankie vir jou mooi resensie. Ons is verheug dat julle Uitvlugt baie geniet.

Selinda E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Lively, quiet resort with lots of activities to do. A wonderful venue for a breakaway. The kids had so much to do. Slides into the pool, climbing wall, zip-line and a bouncing pillow. Also a dam to catch fish easily and bike trails. Our chalet was perfectly situated to keep an eye on the kids in the pool. And some caravan sites have clean private bathrooms and a small kitchen. Although the site was fully booked, we never felt crowded. Just 1 hour away from Pretoria, right next to the Dinokeng game reserve. We purchased a 7-day self-drive permit and saw 2 cheetah groups with mothers and cubs, as well as many other game. We will definitely return!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riaan
Uitvlugt Resort
Selinda, thank you for your stunning review. We are thrilled that you enjoyed your stay and look forward to your next visit. Blessings.

Elize S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Sep 2024

Wooneenheid Sysie staan eenkant en ideaal as jy van jou private spasie hou. Ontvangsdame, baie vriendelik en hulpvaardig. Baie mooi plaas, en lekker stappaadjies. Gerieflik sonder ekstras, maar met alles wat jy nodig het, ideale kort wegbreek met kleinkinders. Die kinders het die fietsrypaadjies en swembad baie geniet. Baie veilige omgewing. Hier kan mens rus. Sal vir seker teruggaan na die Sysie wooneenheid.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Riaan
Uitvlugt Resort
Elize, baie dankie vir jou mooi resensie. Ons is verheug dat julle Uitvlugt baie geniet.

Liza V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Rustige atmosfeer. Rustige plekkie, skoon en netjies. Naby Camp Discovery om die sport van seuns elke dag te kyk. Sal in die toekoms weer daar bespreek. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riaan
Uitvlugt Resort
Liza, baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ons is verheug julle het die verblyf geniet. Sien julle binnekort weer. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Riaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 450
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 450
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 78 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Uitvlugt Road, Uitvlugt Farm, Rust De Winter, Dinokeng, 0040, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc296de6056f1d440ffc1057d84b98535474d7b3caed8b6f7033fa2b53bcbe1060d5e4bcc72132085f7056f46a7eca8a0ff75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 6 Uitvlugt Road Uitvlugt Farm 0040 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.292661750069 28.466356292343
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang