Uitvlugt Resort
- Kapasiteit: 78 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Uitvlugt Road, Uitvlugt Farm, Rust De Winter, Dinokeng, 0040, Limpopo
- Vanaf R450 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Uitvlugt Resort is 'n groot leefstyl-oord op die oewer van die Elandsrivier wat aan die gewilde toeristebestemming, Dinokeng Groot 5 Wildreservaat, grens. Dit is net 66 km noord Pretoria en die ideale naweek-wegbreek vir 'n bosvakansie saam met familie of vriende.
Verblyf word in 7 klip- en grasdakkothuise aangebied wat perfek is vir 'n ongekunstelde wegbreek
Elke kothuis het 'n volledig toegeruste kombuis en ontbyt en aandete is slegs teen 'n ekstra koste beskikbaar. Die maaltye kan óf in die groot eetsaal bedien word óf by die kothuis afgelewer word.
20 Staanplekke is beskikbaar aan kampliefhebbers. Gaste moet hul eie swemhanddoeke en badhanddoeke saambring.
Die lodge is diep in die bos geleë, so gaste sal nie die stadsgedruis hoor nie - net jakkalse, seekoeie, volstruise en 'n rits ander diere wat op die plaas woon. Groot swembad met waterglybane, swembad volleyball, spring kussing, zipline, muurklim, visvang, fietsry, sand voleyball, sokkies, film vertoonings, etlikke staproetes, ens. hou die kinders daagliks besig terwyl die ouers heerlik ontspan.
Die oord maak ook voorsiening vir skool groepe, studente, jeugkampe, familie-reünies, privaat funksies en troues.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Riaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 6 Uitvlugt Road, Uitvlugt Farm, Rust De Winter, Dinokeng, 0040, Limpopo
- Gaste dink Uitvlugt Resort het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 78 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Uitvlugt Road, Uitvlugt Farm, Rust De Winter, Dinokeng, 0040, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang