Uitzicht
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 185 De Waal Street, Meander Centre, Shop 5, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Uitzicht is 'n bekoorlike eiendom geleë in die sentrale area van Dullstroom, wat gerieflike verblyf bied wat geskik is vir beide sakereisigers en paartjies.
Die kamers is modern en stylvol versier en bied slaapplek aan 2 gaste elk. Die slaapkamers is ingerig met óf 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens en het en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Elke kamer het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n sentraal geleë etenstafel met stoele. Elke kamer het sy eie patio met sitplek buite en braaigeriewe.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Stephan Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 142
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 185 De Waal Street, Meander Centre, Shop 5, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Uitzicht het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 185 De Waal Street, Meander Centre, Shop 5, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang