Successfully reported
+43

Ukarimu Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Marmer Street, Wilkoppies, Klerksdorp, 2572, Noordwes
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ukarimu is in 'n stil woonbuurt van Klerksdorp, 'n stad in die Noordwes-provinsie van Suid-Afrika, geleë. As jy van Johannesburg af reis, is Klerksdorp net 175 km op die N12-roete na Kimberley en Kaapstad.

Smaakvol gemeubileerde dubbelkamers met en suite-storte, sowel as toegang vir gestremdes word gebied. Die kamers het dubbelbeddens of 2 enkelbeddens en is toegerus met yskaste en mikrogolfoonde, tee- en koffiemaakgeriewe.

'n Ommuurde swembad en ontspanningsarea is beskikbaar vir gaste. Gaste word genooi om op die patio of langs die swembad te ontspan. Gaste kan ook braai, met 'n voorsiende ketelbraai, of sou jy verkies, geniet net die pragtige tuine en voëllewe.

Gemik hoofsaaklik op reisende professionele persone en besoekers aan die nabygeleë Wilmed Park Hospitaal, word alle pogings aangewend om 'n rustige en ontspannende atmosfeer aan gaste te bied. In 'n radius van ongeveer 2 km sal gaste egter supermarkte, afdelingswinkels, apteke, dokters, tandartse en spesialis-spreekkamers, banke en verskeie OTM'e vind.

'n Keuse van kontinentale of volledige Engelse ontbyt word aangebied. Die kontinentale ontbyt, bestaande uit vars vrugte, jogurt, sap, graankosse, brood, kaas en konfyt kan vooraf in die yskas gepak word om dit op jou gemak te geniet. Die warm volledige Engelse ontbyt met spek, eiers, sampioene en wors word bedien op die patio wat oor die swembad uitkyk. Aandete is beskikbaar indien gaste verkies om nie enige van die uitstekende restaurante in die area te besoek nie.

Neem asseblief kennis dat daar honde op die perseel is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 136 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Maryke B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig en veilig. Baie vriendelik ontvang, sal definitief weer daar oorbly.
Aug 2025
Alicia S
5.0
Veilig, netjies en waarde vir geld. Baie vriendelike ontvangs, plekkie was netjies en perfek vir 'n enkel persoon.
Jul 2025
Tbo The Bed Outlet (pty) Ltd D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie nice! Very nice place, and delicious breakfast! Staff also very friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Magda G
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gebly by Ukarimu. Wilkoppies is 'n mooi area. Naby Wilmed Park privaat hospitaal en restaurante. Pragtige gastehuis, kamer het alles gehad wat ...
Sien meer
Jul 2025
Ilze V
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig, netjies en veilig. Die plekkie was pragtig en regtig baie netjies. Sal beslis weer hier bly. Dankie baie.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 136

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 32 Marmer Street, Wilkoppies, Klerksdorp, 2572, Noordwes
  • Gaste dink Ukarimu Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Marmer Street, Wilkoppies, Klerksdorp, 2572, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fab5de96632746d60bc8d481383b19a453432f0fd9e838c88ceaeb8f918482f03734ddd36a523390d0591dcfd91ce30fee7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 136 5 1 5 32 Marmer Street Wilkoppies 2572 Noordwes 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -26.827089061612 26.676957160234
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang