Successfully reported
+19

Ukuta Private Game Reserve

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R33, Ventersfontein Farm, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Vanaf R3 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ukuta Private Game Reserve is op die R33 naby Vaalwater geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin, natuurliefhebbers of 'n groep vriende.

Die verblyf bestaan uit 2 luukse chalets wat 3 gaste op 'n slag kan akkommodeer en 2 Safari-tente wat 2 gaste op 'n slag kan huisves. Die Deluxe Chalet beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die Safari-tent beskik oor 2 enkelbeddens en deel ablusiegeriewe met 1 ander tent. Die ablusiefasiliteit het 'n stort, toilet en wasbak.

Daar is lieflike braaigeriewe en 'n swembad beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf.

Ukuta spog met 2 versonke wildkykhuide wat diere- en voëlliefhebbers die geleentheid bied om so na as 10 m van die meeste van die gewone wild in die bosveld af te kom. Dit bied fotograwe 'n ongeëwenaarde geleentheid om voëls wat 3 tot 5 m ver drink water te fotografeer. Gaste kan die nagfotografie in die skuilings ervaar om diere soos bosvarke, hiënas, heuningdassies, sivet, vlaktewild en buffels te sien. Gaste kan selfs in 1 van die skuilings oornag.

Ukuta bied ook perdry op 'n nabygeleë plaas, sowel as privaat toegang tot wildritte in 'n Groot 5-wildreservaat sowat 30 minute se ry vanaf Ukuta se basis.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Wildritte
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar

Ligging

  • R33, Ventersfontein Farm, Vaalwater, 0530, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R33, Ventersfontein Farm, Vaalwater, 0530, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA77ca5bbf50c485ce62b81fcff5fc61824553be57b1c08831bed5f7112fdac82b3b0a7288f11d38028b7136261fc887d6cfbf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag, vir 2 mense R33 Ventersfontein Farm 0530 Limpopo 021 201 8901 12:00-14:00 10:00 -24.147617511467 28.05777826521
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang