Ukuthula Bush Lodge
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 356 Kierieklapper Street, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Vanaf R4 422 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ukuthula Bush Lodge bied B&B en is in die Hoedspruit Wildlife Estate geleë. Die lodge bied gaste 'n luukse boswegbreek en is die ideale basis vanwaar die verskeidenheid besienswaardighede, privaat wildreservate, die Krugerwildtuin en verskeie dierereservate in die omliggende areas van Hoedspruit kan besoek word.
Verblyf by Ukuthula Bush Lodge bestaan uit 5 individueel versierde chalets wat 2 tot 4 persone kan akkommodeer. Elke chalet spog met óf 'n omheinde dek óf 'n oop patio-area, en 'n en suite-badkamer met 'n buitestort. Verder bevat elke chalet geriewe soos muskietnette, tee- en koffiemaakgeriewe, gratis WiFi-internettoegang en lugversorging.
Ontbyt is ingesluit en word in die eetarea bedien. Die lodge spog ook met 'n swembad, 'n boma en braai-area, 'n kroeg wat goed toegerus is en 'n sosiale sitarea.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Fabian Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 356 Kierieklapper Street, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Gaste dink Ukuthula Bush Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 356 Kierieklapper Street, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang