Successfully reported

Rooiberg Resort

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Maritza S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Almal was so vriendelik. Baie lekker gebly, baie goed behandel vanaf ons daar aan. Hoekom het todat ons Gery het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Selwyn E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Stil, rustig en vriendelike personeel. Dit was baie rustig gewees en die personeel was baie vriendelik en hulpvaardig gewees. Ons het baie lekker gekuier en heerlik ontspan en gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antionette V
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Wonderlik, ontspanne, uitstekend. Baie lekker gebly. Ontvangs was behulpsaam, vriendelik en personeel het tydens my verblyf die "extra mile" geloop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit D K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Wonderlike ervaring van rus. Ons eerste besoek aan Rooiberg, en beslis nie die laaste nie! Ons kon selfs lekker rolbal speel. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ferdinand H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Rustige bosveldwegbreek. Skoon en netjiese verblyf in 'n baie veilige en rustige dorpie in die bosveld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joey J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Fantasties — 'n doen-weer plekkie. Absolute juweel in die middel van amper nêrens. Ons het ons kuier vreeslik geniet. Niks was te veel moeite vir die staff nie. Diens was uitstekend. Etes was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2023

Excellent. Management and staff, who are all very welcoming and helpful, went out of their way to make my stay a most pleasant one. Great value for money, the food was quite outstanding and the service top notch. Thoroughly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natalie
Rooiberg Resort
Thank you John for your kind words and excellent review. Good service and gratitude in return, result in great hospitality.

Jan V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Baie bekostigbare, goeie verblyf. Baie vriendelike personeel, goeie etes en wyn. Klein dorpie atmosfeer. Almal groet en knoop 'n geselsie aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2023

Netjies en rustig. Ons is vriendelik ontvang en die kamer was skoon en netjies. Die terrein word goed onderhou en die swembaddens is net reg vir 'n laatmiddag-afkoel. Die etes is smaaklik en billik geprys. Heelwat aktiwiteite om kinders besig te hou terwyl ouers pool speel en 'n drankie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nida B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2023

Oorslaap oppad na sake afspraak. Heerlike kos en baie goeie diens gekry! Pryse van restaurant en kroeg was baie billik. Kan die oord aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Natalie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 Maroela Street, Rooiberg, 0500, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJOXPPhCV5aPxqPaqGD3wzLt3p3JH2vq9JNSB8y1XAp696R6gud?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 42 Maroela Street Rooiberg 0500 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.775312855709 27.740874507508
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang