Rooiberg Resort
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 42 Maroela Street, Rooiberg, 0500, Limpopo
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Rooiberg Resort is in die Waterberg in Limpopo geleë, in die hartjie van die Bosveld. Die lodge is die ideale plek vir 'n rustige wegbreek saam met vriende en familie buite die stad. Gaste kan lekker langs die 2 swembaddens uitspan of iets by die restaurant- en kroeg-personeel bestel.
Die kamers is ruim en elkeen het 'n en suite-badkamer, kluis, TV, haardroër en koffie- en teemaakgeriewe. Alle besprekings sluit 'n komplimentêre ontbyt in.
Let daarop dat Rooiberg Resort nie selfsorgverblyf is nie. Gaste word nie toegelaat om hul eie kos of drank saam te bring nie.
Gaste het toegang tot al Rooiberg Resort se geriewe, insluitend 'n mini-gholfbaan, trampoliens, klimrame, 'n bergfiets-huurdiens, buitemuurse skaak en groot grasperke vir buitespeel. Daar is ook 'n konferensiekamer met 'n projektor vir sake-vergaderings.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Natalie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 42 Maroela Street, Rooiberg, 0500, Limpopo
- Gaste dink Rooiberg Resort het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 42 Maroela Street, Rooiberg, 0500, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang