Successfully reported

Ukutula Resort

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Marna P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Heerlike rustige wegbreek. Pragtige goedtoegeruste verblyf op 'n pragtige plek. Ons het heerlik gekuier om die kaggel. Ons sal definitief weer terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cora R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

In die natuur met bos, ons soort vakansie weg van die stad se gejaag. Ons het baie lekker gebly, goeie waarde vir die geld wat jy betaal. Ons sal beslis weer by Ukutula gaan vakansie hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Het baie lekker gebly. In pragtige area geleë. Sal weer besoek. Baie lekker en mooi plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arno L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2025

Beautiful and quiet. Awesome stay. Will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esme L
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mei 2025

Stil en lekker. Net die pad was erg en die braaier bietjie ver van die huis af. Sou graag nader aan die dam wou bly. En hulle het nie ekstra hout gebring soos hulle gesê het hulle sal doen nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nanette S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Comfy, beautiful. What a wonderful experience! We will definitely visit again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Dit was kos vir die siel! Raymond is 'n baie goeie gasheer. Die plek word lieflik in stand gehou en is baie netjies. Verblyf is smaakvol en baie skoon. Die stilte is hemels en dit is 'n wonderlike plek om jou batterye weer bietjie te laai. Pragtige uitsig vanaf huisie. Ons sal die lieflike plek beslis weer besoek. Die pad sit ons glad nie af nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teanu E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Mooi uitsigte vanaf die klein huisies. Lekker visgevang! Baie lekker! Baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Perfekte bestemming vir werklike rus en vrede in die natuur, smaakvol en netjies. Baie lekker verblyfplek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Ongelooflik mooi en rustig, baie dankie. Memories forever ️. Vreeslik lekker gebly, alles was 100% en baie moeite ingesit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Yolande Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 45

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R540, Farm Ukutula, 22 km from Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5352c7df235a89efe3414426a83ac175bc9523300f82f768f614a61c540294e24f6e845e1a5e9bdaf24f8a6e46516294944?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 Off the R540 Farm Ukutula 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.413477 30.191912
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang