Ulla Irene
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 763 Goedehoop Street, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
- Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ulla Irene is in die buitewyke van Nieuwoudtville met mooi uitsigte oor die Hantam-landskap en blomreservaat. Dié gastehuis is geskik vir 13 gaste en het gemeenskaplike selfsorggeriewe.
Die kliphuis is 100 jaar oud en is op 3 hektaar geleë. Daar is 4 gastekamers.
Gaste gebruik gemeenskaplike geriewe wat 'n kombuis, eetarea en 'n sitkamer insluit. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware, potte, panne en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n binnebraai en 'n etenstafel.
Die sitkamer het 'n TV en kaggel en lei na 'n stoep met 'n mooi uitsig. Buitestorte met warm water is beskikbaar.
Verder is daar 3 buitebraai-areas, 'n swembad, veilige, onderdakparkeerplek en omheinde parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Ulger Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 763 Goedehoop Street, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
- Gaste dink Ulla Irene het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 763 Goedehoop Street, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang