Successfully reported
+10

Um die Ecke

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Johannes Dreyer Street, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Um die Ecke bied gaste 'n gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenheid vir 2 mense in Potchefstroom.

Geheg aan die hoofhuis, die eenheid het 'n privaat ingang en parkeerplek. Die oopplan-eenheid is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, eetgerei, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het ook 'n werkstasie en WiFi-toegang is beskikbaar.

Um die Ecke is net 700 m vanaf die krieketstadion, 800 m vanaf die MooiMed Privaat Hospitaal, 1,7 km vanaf die Noordwes-Universiteit, en 3 km vanaf verskeie winkels en restaurante geleë.

Potchefstroom bied 'n verskeidenheid besienswaardighede en gaste kan die President Pretorius- en Totiushuismuseums en ander nasionale monumente, die OPM Prozesky-voëlreservaat wat die tuiste van meer as 200 verskillende voëlspesies huisves, of die Buffelsvlei-wildedierepark besoek.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Monique O
5.0
Baie oulik, veilig en netjies. Baie nice plekkie. Baie netjies en skoon en groot spasie. Baie vriendelike eienaars. Sal vir seker weer soontoe!
Des 2024
Barrie F
Besigheidsreis
5.0
Clean, no worries and value for money. Baie gerieflik, mooi skoon en netjies met 'n klein verrassinkie op die bed by my aankoms. Cindy het voor die ty...
Sien meer
Okt 2024
Daniel Petrus B
Besigheidsreis
5.0
Gerieflike verblyf in 'n stil omgewing! Verblyf was gerieflik en in 'n stil omgewing.
Aug 2024
Neels R
4.8
Vriendelike atmosfeer, netjiese plek, en soos geadverteer. Geen klagtes nie, ek het baie lekker hier oornag vir twee aande. Cindy was baie vriendelik ...
Sien meer
Jun 2025
Anneli D
Saam met lewensmaat
4.4
Cindy doen baie moeite en is 'n uitmuntende gasvrou. Ja, ons het 'n rustige verblyf gehad.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Cindy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 12 Johannes Dreyer Street, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Gaste dink Um die Ecke het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Johannes Dreyer Street, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2790fd2b93949ec304f53191cc97bb62e7bbe1c8262b43c708cd0ebd900c60b66ec18d1f5d7e9783c158f7c31f1f926ee32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 12 Johannes Dreyer Street Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.69705 27.10038

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang