Successfully reported
+31

Umaya Guesthouse and Conference Centre

Gastehuis
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Mauch Street, Paulpietersburg, 3180, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Umaya Guesthouse and Conference Centre is in Paulpietersburg, 'n oulike dorpie in KwaZulu-Natal. Dit bied die ideale wegbreek vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Hierdie gastehuis bied 17 kamers, elk met 'n en suite-badkamer. Daar is TV's met sekere DStv-kanale, kluise en privaat ingange. Al die kamers het gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en mikrogolf.

Gaste kan ontbyt en aandete teen 'n ekstra koste geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi

Resensies

3.3/ 5

Gebaseer op 3 resensies


Netheid
3.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
2.3
Diens
3.0
Veiligheid
3.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.3/5

Sthandile Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 19 Mauch Street, Paulpietersburg, 3180, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Umaya Guesthouse and Conference Centre het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Mauch Street, Paulpietersburg, 3180, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb68b073fd8204717dd99f3e4f06995920ab23d9d453e361d33742fddf855b0748e994d64082aae8b0aedfb14c60bc20ae7c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 3 5 1 4 19 Mauch Street Paulpietersburg 3180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.418093376285 30.815698786943
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang