Umaya Guesthouse and Conference Centre
- Kapasiteit: 42 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Mauch Street, Paulpietersburg, 3180, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Umaya Guesthouse and Conference Centre is in Paulpietersburg, 'n bekoorlike dorpie in KwaZulu-Natal geleë. Dit bied 'n ideale toevlugsoord vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die gastehuis bied 17 smaakvol gemeubileerde kamers wat elk spog met en suite-badkamers. Akkommodasie sluit TV's met sekere DStv-kanale, kluise en privaat ingange in. Boonop het alle kamers komplimentêre WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n mikrogolfoond vir ekstra gerief.
Gaste kan smul aan 'n heerlike ontbyt soggens en aandete in die aande, beskikbaar teen 'n ekstra koste.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.3/5
Sthandile Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 19 Mauch Street, Paulpietersburg, 3180, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Umaya Guesthouse and Conference Centre het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 42 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Mauch Street, Paulpietersburg, 3180, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang