Successfully reported

Umbabala Bush Camp

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.2
Thinus N
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Fantasties, onvergeetlik, plaaslewe, netheid, jacuzzi, awesome. Dit was alles wat ons wou hê. Na 3 jaar langs die Weskus vakansie en ons besluit om nou binneland vir die volgende 4 jaar vakansie te hou, was ons 1ste Kersfees vakansie onvergeetlik. Braai geriewe, swemgeriewe asook waterglybaan, awesome. Ek, my vrou en woelwater 9-jarige plaasseun het dit terdeë geniet. Die Kersete, alles was net fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margaret P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Beautiful and very peaceful. The stay was very beautiful and the place is very quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zaza S
Kort verblyf
4.6
Jan 2025

Awesome, net plein lekker. Dit was volksvreemd vir ons, maar die beste ooit. Jammer vir die reën, maar dit het net 'n nuwe soort span gees in almal uitgebring. Die bos was veral iets heel besonders vir die mans, hulle het dit baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lezel R
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mrt 2025

Rustiek en rustig in die mooi natuur. Dit was meestal rustig gedurende ons verblyf van 5 dae by die wildsplaas. Daar is oral digte bos om elke rondawel. Die rondawel en braai area is baie rustiek. Voëlssang kan heeldag gehoor word. Soms kon ons die verbygaande trokke op die N4-hoofweg duidelik hoor. Ons kon ook die honde op die naburige plaas duidelik hoor blaf. Die klank van die kinders wat die swembaddens geniet, was ook van die rondawel af hoorbaar. Die gasheer was vriendelik en ons het goeie diens van hom af ontvang. Die gasheer se apies wat hy in 'n groot hok naby die rondawels aanhou, het ons nooit gepla nie, want hulle was tydens ons verblyf heeltyd tjoepstil. Die donkie het kort-kort aandag kom soek. Die vlieë het om sy kop gezoem! Snags het die muskiete ons lekker gesteek. Die gasheer se brakkies was ook gretig om ons elke dag te kom groet. Hulle was vol vlooie en ons moes bontstaan as hulle hul lyfies geskud het. Gaste wat van honde en vlieë hou, sal hulle oulik vind. Ons kon nie die plaas se grondpad verken om wild te besigtig nie, want ons het met 'n sesan voertuig gekom. Die gasheer het instede, sonder onkoste, ons vir 'n rit in sy bakkie geneem, maar omdat dit so ruig is, kon ons geen wild gewaar nie. Pilansberg natuurreservaat is in die omgewing, maar ons raai toeriste af om soontoe te ry. Al die paaie in die reservaat is vol slaggate en die gras staan 2 meter hoog, daarom kon ons geen wild gewaar nie. Ons het ons dagbesoek by Kgaswane natuurreservaat, wat nader is, meer geniet. Maar helaas, gaste wat net by Umbabala wil kom rus en die rustige natuur wil geniet, sal waarde vir hul geld vind.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Apr 2025

Memorable antidote to city life. We stayed in the family unit with 5 adults and 4 children. The facilities are very basic. No on-demand hot water, dodgy power, general state of disrepair, but that is just what I was looking for. The whole family could all stay together, braai every night, enjoy the breathtakingly clear starry skies. The kids loved being outside and getting dirty. There is no WiFi or TV, but cellphone reception was fine. We had a normal VW Polo rental car but still made it through the river and dirt road. Sun City and Pilanesberg National Park are only 1 hour away. The lack of luxuries made this a very memorable trip that we will look back on fondly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2024

Peaceful and beautiful. Tipie was a very good hostess and made you feel at home and you could ask her anything at any time she would help. Oom Johan gave us names of places to go to which was great as we didn't know the area and we enjoyed ourselves so much. The is no shop on the premises as per the site.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tessa M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Tessa enjoyed every moment. Very peaceful and quiet, just listening to the animals howling and the birds singing. A difference from city life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Rustig, amazing wegbreek. Dankie vir een wonderlike naweek Umbabala Bush Camp, die rustigheid is presies wat ons nodig gehad het, die diens was amazing en ek sal die aanbeveel vir 'n vinnige rustige wegbreek, die plekkies was so skoon en alles wat daar was, is wat nodig is. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zander M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2023

Awesome. Awesome en baie lekker rustig en vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reint G
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Jun 2023

Ons het net oornag na afloop van die dag se werk. Braai-area was gerieflik, eienaars is besig om bosuitdunning te doen en grasse te sny wat mense meer veilig laat voel. Daar kan gerus handdoekrelings in die badkamers aangedoen word. Persoonlik is die boskamp 'n voorkeur vir my.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 49

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 37 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 427, Moedwil, Rustenburg, 0315, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a0af10677f3af1de923c4775a3da912293e3da691313b81fbf5550231b594392caa2561a8f44f5fd79393555f451c443cc8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 49 5 1 4 Farm 427 Moedwil 0315 Noordwes 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -25.653326342591 26.948376932541
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang