Successfully reported
+18

Umdloti Boho Beach Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 5 South Beach Road, 10 Umdloti Cabanas, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Umdloti Boho Beach Villa is in Umdloti, 'n klein oorddorpie langs die KwaZulu-Natalse Noordkus geleë. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n wegbreek naby die see soek.

Hierdie pragtige huis in boheemse styl met lugversorging beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste en tweede slaapkamers is elk ingerig met 'n koninggrootte-bed, en die oorblywende slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort.

Die leefarea beskik oor 'n sitkamer wat gemeubileer is met 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV, en die kombuis het 'n eetarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolf.

Gaste kan op die balkon ontspan en die asemrowende see-uitsigte geniet. Veilige parkeerplek en komplimentêre WiFi is ook beskikbaar. Die huis is ook toegerus met 'n UPS om te help tydens beurtkrag.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Corrine Geverifieer

Eiendomme 27

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 5 South Beach Road, 10 Umdloti Cabanas, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 5 South Beach Road, 10 Umdloti Cabanas, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9dd19ea40ac3e3eb38f29c0a37bb982288bd3e26c079a035880f55a5705f283135c471105d56c66f0b315e8c534b016f5874?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 5 South Beach Road 10 Umdloti Cabanas 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -29.672090103406 31.116392612457
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang