Umdloti Cabanas 11
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 17 Okt 2025 tot 20 Nov 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 South Beach Road, Umdloti Cabanas complex, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 650R1 100 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Umdloti Cabanas is 'n selfsorgwoonstel met 3 verdiepings wat in 'n veilige kompleks teen die strand in Umdloti in KwaZulu-Natal geleë is. Dis 'n paar minute van die strand af en naby talle winkels en geriewe.
Die woonstel is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n plafonwaaier en 'n en suite-stort met 'n toilet en 'n wasbak. Die kamer lei na die balkon. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n plafonwaaier. Die tweede badkamer het 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas en mikrogolf, 'n oond met 'n stoof, 'n wasmasjien sowel as oorgenoeg ingeboude kaste vir eetgerei, breekware en ander toebehore. Die eet- en sitarea het 'n eetkamertafel vir 6 gaste. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die sitarea lei na 'n balkon met stoepmeubels en ketelbraaigeriewe.
Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 72
Resensies 249
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 5 South Beach Road, Umdloti Cabanas complex, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Umdloti Cabanas 11 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 South Beach Road, Umdloti Cabanas complex, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang