Umdloti Cabanas 21
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 17 Okt 2025 tot 20 Nov 2025.
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 South Beach Road, Umdloti Beach, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 750R1 167 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Umdloti Cabanas 21 is 'n tripleks-selfsorgwoonstel wat in die gewilde, veilige Umdloti Cabanas-kompleks geleë is. Die kompleks is in 'n hoefyster-vorm gebou en bied 'n pragtige uitsig oor die see. Dit is lekker naby verskeie winkels, restaurante en geriewe.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, bad, stort en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 beddens vir kinders en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Een badkamer het 'n stort en die ander badkamer het 'n toilet.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg, en dit het 'n wasmasjien. Die eetarea het 'n eetkamertafel met 6 stoele, en 'n plafonwaaier. Die leefarea beskik oor 'n TV en plafonwaaier, en lei na die balkon.
Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe, en Umdloti Cabanas 21 het 1 veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Kinderbed vir 2
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 72
Resensies 249
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 5 South Beach Road, Umdloti Beach, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Umdloti Cabanas 21 het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 South Beach Road, Umdloti Beach, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang