Umdloti Cabanas 26
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 17 Okt 2025 tot 20 Nov 2025.
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 South Beach Road, Umdloti Beach, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 650R1 100 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Umdloti Cabanas 26 is 'n wonderlike selfsorg-triplekswoonstel in die veilige, luukse Umdloti Cabanas-kompleks op die strand, geleë in Umdloti in KwaZulu-Natal. Umdloti Cabanas is 'n paar minute van die Umdloti-Suidstrand af en minder as 1 km vanaf die Umdloti-Noordstrand.
Die woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers.
Op die boonste vlak vind jy 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Op die middelvlak is daar 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eetarea het 'n plafonwaaier en 'n etenstafel en sitplek. Die sitkamer het sitplek, 'n plafonwaaier en 'n platskerm-TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale. Die leefarea het stapeldeure wat na 'n balkon met sitplek oopmaak.
Die onderste verdieping bevat 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Skuifdeure maak oop vanaf die slaapkamer na 'n patio met buite-eetmeubels en 'n Weber-ketelbraaigerief.
Die kompleks het ook 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe wat gaste kan geniet tydens hul verblyf. Veilige parkeerplek word voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 72
Resensies 249
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 5 South Beach Road, Umdloti Beach, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Umdloti Cabanas 26 het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 South Beach Road, Umdloti Beach, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang