Successfully reported
+12

Umdloti Cabanas 29

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 South Beach Road, Umdloti Beach, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Umdloti Cabanas 29 is 'n selfsorg-triplekswoonstel in die veilige Umdloti Cabanas-kompleks wat op die strand in Umdloti in KwaZulu-Natal geleë is. Umdloti Cabanas is 'n paar minute van die strand af en is naby verskeie winkels en geriewe. Die woonstel is helder en spog met met ouwêreldse bekoring en 'n pragtige uitsig.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n plafonwaaier en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n plafonwaaier. Die tweede badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak. Albei slaapkamers het deure wat na die balkon lei.

Die kompakte kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel vir 6 en die sitkamer het sitplek, 'n plafonwaaier en 'n platskerm-TV. Die leefarea lei na 'n balkon.

Die kompleks het ook 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe wat gaste kan geniet tydens hul verblyf. Veilige parkeerplek vir 1 voertuig word voorsien.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
2.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.3
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Corrie Geverifieer

Eiendomme 72

Resensies 249

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 5 South Beach Road, Umdloti Beach, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Umdloti Cabanas 29 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 South Beach Road, Umdloti Beach, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ff7ee14decd0c9b0ab2405e2b76732c5b11e1e228b61cc7c0c4606ec084defa11ea38efc87bdc6cfdf7825c4278b13937cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 3 5 1 4 5 South Beach Road Umdloti Beach 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.672110131275 31.116539905418
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang