Umdloti Cabanas 4
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 17 Okt 2025 tot 20 Nov 2025.
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 S Beach Road, Umdloti Cabanas Unit 4, Umdloti Beach, 4319, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R2 250R1 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Umdloti Cabanas 4 is 'n lieflike woonstel met see-uitsig in 'n veilige kompleks in Umdloti. Dit is die ideale keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n ontspannende seewegbreek na hierdie kusdorp.
Hierdie drieverdiepingwoonstel bied slaapplek vir tot 4 volwassenes en 2 kinders in 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort oor die bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan verskeie privaat balkonne met gemaklike sitplek geniet en daar is 'n draagbare braai. Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad en direkte toegang tot die strand oorkant die pad. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. King Shaka Internasionale Lughawe is ongeveer 10.5 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 72
Resensies 249
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 5 S Beach Road, Umdloti Cabanas Unit 4, Umdloti Beach, 4319, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Umdloti Cabanas 4 het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 S Beach Road, Umdloti Cabanas Unit 4, Umdloti Beach, 4319, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang