Successfully reported

Umdloti Paradise

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Cora M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Heerlik! Naby die strand en restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zinzi Tutula
Umdloti Paradise
Thank you for staying at our place and leaving the place in excellent condition. It was a pleasure hosting you and your loved ones. Warm regards.

Lourette J
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Gerieflike woonstel met see uitsig wat ons maklik weer sal bespreek. Die woonstel is uitstekend geleë binne stapafstand van die swemstrand, restaurante en winkels. Vol see uitsig. Die eienaar was baie behulpsaam met toegangreëlings by aankoms. Alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar in die woonstel, behalwe wynglase en braaitange, wat ons voorgestel het aan die eienaar. Die swembad is heerlik en die kompleks is goed onderhou (was besig met 'n paar herstelwerke). Ons het regtig lekker gebly en sal maklik weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zinzi Tutula
Umdloti Paradise
I'm so glad. Thank you so much. The guys who manage our place were so impressed with how you left our place in such a pristine condition.

Rentia-mari E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Mei 2025

Baie lekker, rustig, skoon, veilig. Baie lekker gebly. Ek sal net aanbeveel dat daar meer (bv. glasbak en mikrogolfbak) sal wees in die kombuis vir kosmaak. Verder was dit 'n ongelooflike lekker verblyf. Rustig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Zinzi Tutula
Umdloti Paradise
Thank you so much. It was a pleasure having you!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Zinzi Tutula Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 North Beach Road, Perna Perna 2 Unit 15, Umdloti, 4000, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25afb7d9824a6637e27820975487d6cf2b1613e312dc91d5b42a6fdb77a446b43bfb9844b23ad754f1c1624c81b9af3d9493?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 7 North Beach Road Perna Perna 2 Unit 15 4000 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.669902420642 31.118254782491
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang