Successfully reported
+56

Umhlanga Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Old Bush Road, La Lucia, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 390 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Umhlanga Lodge is geleë in die hartjie van La Lucia in Umhlanga, 'n topvakansiebestemming aan die ooskus van Suid-Afrika, noord van Durban. Met uitgebreide binne- en buitelugvermaak, is Umhlanga 'n speelplek vir besoekers van alle ouderdomme en belangstellings.

Verblyf is beskikbaar in 4 gaste-suites wat elk 2 volwassenes kan akkommodeer. Kamer 1 het ook 'n slaapbank. Kamers 1, 2 en 3 het 'n gemeenskaplike ingang wat lei na 'n gedeelde sitkamer en kombuisie. Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike swembad met 'n vermaaklikheidsarea met braaigeriewe.

Let asseblief daarop dat Umhlanga Lodge nie 'n partytjie-venue is nie, respek vir u medegaste en ons bure moet in ag geneem word. Hierdie eiendom het ook sonkrag, battery-rugsteun en 'n omsetter vir beurtkrag.

Let asseblief daarop dat die lugversorging nie tydens beurtkrag gebruik kan word nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Mooi uitsig
Vervoerdienste

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jeremy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 4 Old Bush Road, La Lucia, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Umhlanga Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf
R 1 390
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 390
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 390
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Old Bush Road, La Lucia, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYbttVYEF1kA9fasR72HYxd16rfktWCNRkWmCsUVjMcxdhnzNvg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 390 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 4 Old Bush Road La Lucia 4051 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -29.745515598883 31.057488548722

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang