Successfully reported
+51

Umhlanga on the Rocks

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 86 Chartwell Drive, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R730 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Umhlanga on the Rocks bied ’n gerieflike gastehuis in die gesogte Umhlanga Rocks. Die perseel is 650 m van die strand af en die eenheid is naby Umhlanga Village, winkels en ander geriewe.

Die verblyf word in 3 gastekamers gebied, waarvan 1 ’n privaat ingang en ’n privaat tuin het. Die ander kamers het ’n see-uitsig. Die kamers het elk ’n badkamer met ’n stort of 'n stort en 'n bad, asook lugversorging, 'n yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en ’n TV.

Gaste is welkom om die swembad op die perseel te gebruik. Veilige parkeerplek en gratis WiFi is beskikbaar. Die eienaar woon op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 112 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Jacobi B
5.0
Skoon, gerieflik, bekostigbaar. David het my met 'n groot glimlag ontvang en dadelik laat tuis voel. Die kamer is basies maar perfek vir wat ek nodig ...
Sien meer
Okt 2025
Victor Omondi O
Gesin met klein kinders
5.0
Warm, welcoming, and family-friendly stay. Our stay was really good. My wife, our young child, and I really enjoyed it. Michele was so ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Richard W
5.0
Excellent. It was really peaceful and relaxing, with the host being very helpful in all aspects.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Cathy B
Saam met lewensmaat
5.0
Cozy, gerieflik! Baie gerieflike, netjiese, huislike verblyf. Die gasvrou is so verwelkomend en sal agteroor buig om haar gaste tuis en spesiaal te la...
Sien meer
Sep 2025
Ds Group (pty) Ltd I
Saam met lewensmaat
5.0
Work or play - this is the place to stay! This was supposed to be a business trip, and I took my wife with me so she could relax while ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

David Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 112

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 86 Chartwell Drive, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Umhlanga on the Rocks het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 730
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 730
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 730
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 86 Chartwell Drive, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA414916ac50f9832834dcedadaebbe4a452287e89dfddb112df0ee3cd77ffd6a89351f5a1fd31a1bb44b87f2e9ba80f89b71b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag (plek vir 2) 112 5 1 5 86 Chartwell Drive Umhlanga Rocks 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.73797365794 31.077583813492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang