Successfully reported
+35

Umhlanga Ridge Executive

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Vuna Close, Ridgeside Residence, Umhlanga Ridge, 4319, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Umhlanga Ridge Executive is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die gesogte Ridgeside Residence, bo-op Umhlanga Ridge. Hierdie woonstel is ideaal vir sakereisigers of professionele persone wat 'n veilige en goed toegeruste basis in 'n uitstekende korporatiewe distrik soek.

Die woonstel met lugversorging bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, 'n inloopkas en maak oop na die patio. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed met ingeboude kaste. Elke badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis, insluitend 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, wasmasjien en ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer bied gemaklike sitplek vir gaste om te ontspan terwyl hulle die see-uitsigte bewonder. Vir vermaak is 'n slim-TV en gratis onbeperkte WiFi beskikbaar.

Die leefarea maak oop na 'n patio met buitesitplek. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad met panoramiese see-uitsigte, 'n aangelegde vermaaklikheidsarea, 'n gimnasium, 'n koffiewinkel en 1 veilige, toegekende onderdakparkeerplek. Die eenheid is gerieflik geleë net 'n kort rit vanaf King Shaka Internasionale Lughawe, sowel as Umhlanga se beste strande, restaurante en winkelsentrums.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Philippa Geverifieer

Eiendomme 34

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 9 Vuna Close, Ridgeside Residence, Umhlanga Ridge, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Umhlanga Ridge Executive het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Vuna Close, Ridgeside Residence, Umhlanga Ridge, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbfdca01783c5aa97e3e6f62a148011c1860d007968094ee8fa7c05294d5335fe1181b5be3ff9f78253f1a55185bd7fb1682e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 9 Vuna Close Ridgeside Residence 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.729951850129 31.07234195582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang