Successfully reported

Log Cabin

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wandell M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Absolutely amazing. Was much needed family bonding time it was really amazing my children loved it they didn't want to leave.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antonette
Log Cabin
Thank you so very much it was so wonderful to have you and your beautiful family here. See you soon.

Erik O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

5 ster-akkommodasie. Antonette is 'n fantastiese gasvrou wat jou werklik laat spesiaal voel. Niks is te veel moeite nie. Die huis is mooi en gerieflik gemeubeleer met al die nodige bekomstighede wat jy mag nodig hê. Die plekkie is 'n juweel om by oor te bly. Die oop-ruimte voor die huis is soos 'n tuiste weg van die huis af. Dit is absoluut waarde vir geld en sal die plekkie definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antonette
Log Cabin
Aai Erik so baie dankie, julle was verseker die perfekte gaste. Julle sulke pragtige en opregte mense. Julle my plekkie so pragtig opgepas en agter gelaat. My wens is om gaste soos julle te kan ontvang. Liefies Anto

Henrico N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2022

We had an amazing time. We had the best time at Umndeni Log Cabin. The host, Antonette, was amazingly friendly and very helpful. We will definitely stay with them again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antonette
Log Cabin
Dankie Henrico, wat `n pragtige terugvoer. Dit was so wonderlik om julle hier te he. Jy het die mooiste familie. Ek is so geseend om mense soos julle te kon ontvang en te leer. Julle is enige gastehuis of selfsorg eenheid se droom gaste.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Antonette Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 124 Dek Road, Mtwalume, 4186, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7471bb79df8a03df0d53a5cd0e335eb8d4631726f47d7da70cac6994e8574cf1e398be16b38a92e15e203f7a53a382606d97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 124 Dek Road Mtwalume 4186 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.488376938007 30.630042769438
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang