The Cottage @ Umpukane
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Umpukane, Off the R708, Clocolan, 9735, Vrystaat
- Vanaf R800 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Die Cottage @ Umpukane is 'n selfsorghuis in Clocolan, Vrystaat, met pragtige uitsigte oor die vallei en omliggende berge.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir 2 tot 3 gaste op 'n slag en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed sowel as 'n enkelbed.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n tweeplaatstoof en klein oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, breekware en eetgerei. 'n Tafel en stoele vir 3 persone is ook in die kombuis beskikbaar, wat dit perfek maak vir etes.
Buite kan gaste meer buitesitplekke sowel as 'n braai-area geniet, 'n perfekte omgewing vir skemerkelkies terwyl hulle ten volle voordeel trek uit die rustige uitsigte.
Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.
Die plaas bied verskeie aktiwiteite soos stap, fietsry, swem en visvang.
Daar is 'n dam ongeveer 3 km van die woonstel af in 'n kloof met fonteinwater om in te swem. Let asseblief daarop dat selfoonontvangs baie swak is.
Die huis word ondersteun deur 'n sonkragstelsel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Annelie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 62
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Farm Umpukane, Off the R708, Clocolan, 9735, Vrystaat
- Gaste dink The Cottage @ Umpukane het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Umpukane, Off the R708, Clocolan, 9735, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang