Successfully reported

Umqhele

Gastehuis

Resensies

2/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
1.5
Ligging
2.0
Waarde vir geld
1.5
Diens
3.0
Veiligheid
2.0
Jurie O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.6
Jan 2025

Dit was n aaklige vuil ondervinding wat ek en my gesin nooit weer will beleef nie. Hierdie woonplek was regtig nie op standaard nie. Daar is baie gebreekte teels in die woning en kamer. Daar is stort teels weg. Die toilet seat is stukkend. Die toiletpapier houer is skeef en los. Die beddegoed was geskeur. Die agterdeur kon nie eers sluit nie. Die veiligheidsdeur het nie eers n slot nie. Daar is groot kokerotte in die kamers gewees. Ek kan nie eens glo dat so 'n perseel bemark word nie. Dis skokkend hoe sleg dit lyk. Ek gebruik die webtuiste al 15 jaar en het nog nooit in so 'n aaklige plek gebly nie. Hulle moet dringeng die perseel besoek. Die plek is oud en afgeleef.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
Kort verblyf
2.4
Apr 2024

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2/5

Mnqobi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 030
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 030
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 030
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Olienhoutkoppie, Arboretum, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f7998e3a5e8039e33c82b0bedf0110c174c26d14def6b941b1a4a945749869dae054e891831aad85b6a2bc9e598947f15fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 030 per nag, vir 2 mense 2 5 1 2 5 Olienhoutkoppie Arboretum 3900 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.7637782 32.0657098

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang