Umqhele
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Olienhoutkoppie, Arboretum, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 030 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Umqhele is in 'n woonbuurt in die dorpie Richardsbaai geleë, net 10 minute se ry vanaf die strand. Die B&B bied gerieflike verblyf en Suid-Afrikaanse gasvryheid in 'n stil, rustige omgewing.
Verblyf word gebied in 7 gastekamers, elk met 'n en suite-badkamer. Elke kamer is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n strykyster en strykplank, 'n plafonwaaier, 'n TV, 'n haardroër, 'n klokradio, 'n lessenaar en lugversorging. Gaste kan óf 'n volledige Engelse óf kontinentale ontbyt geniet, en middagete en aandete is op versoek beskikbaar. Die gastehuis bied ook spyseniering vir vegetariërs, konferensie- en spysenieringsgeriewe, braaigeriewe, veilige parkeerplek en 24 uur-sekuriteit.
Umqhele dien die belange van breër gemeenskappe van verskillende belangegroepe en individue, insluitend plaaslike en internasionale toeriste, sakereisigers, godsdienstige groepe en staatsdepartemente. Jou gasheer, mev Thembi Maseko, is verheug om aan gaste se vereistes te voldoen.
Die eiendom is net 6 minute se ry vanaf die sakekern en 10 minute se ry vanaf Richardsbaai-lughawe. Doendinge in die omliggende area sluit voëlkyk, diepseehengel, walviskyk in seisoen, seekoeie- en krokodilriviermondvaarte, wildritte en inkopies in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2/5
Mnqobi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 5 Olienhoutkoppie, Arboretum, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Olienhoutkoppie, Arboretum, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang