Umqhele
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Olienhoutkoppie, Arboretum, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 030 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Umqhele is in 'n voorstad van Richardsbaai, slegs 10 minute se ry vanaf die strand geleë. Dié B&B-verblyf is gerieflik en bied Suid-Afrikaanse gasvryheid in 'n rustige omgewing.
Daar is 7 gastekamers, elk met 'n en suite-badkamer. Die kamers het elkeen tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, mikrogolf, strykyster en -plank, 'n plafonwaaier, TV, haardroër, radiowekker, lessenaar en lugversorging. Gaste kan 'n volledige Engelse ontbyt of Kontinentale ontbyt geniet. Middagete en aandete is op versoek beskikbaar. Die gastehuis maak voorsiening vir vegetariërs, konferensie- en spysenieringsgeriewe, braaigeriewe, veilige parkeerplek en 24 uur-sekuriteit.
Umqhele bied verblyf aan 'n wye groep mense met verskei belange, inwoners, toeriste, sakereisigers, godsdienstige groepe en regeringsdepartemente. Mev. Thembi Maseko maak seker daar word vir alle behoeftes voorsiening gemaak.
Die verblyf is slegs 6 minute se ry vanaf die sakesentrum, en 10 minute se ry vanaf Richardsbaai. Doendinge in die omgewing sluit voëlkyk, diepseevisvang, walviskyk in seisoen, seekoeie- en krokodilbootritte, wildritte en inkopies in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2/5
Mnqobi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 5 Olienhoutkoppie, Arboretum, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Olienhoutkoppie, Arboretum, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang