Successfully reported

Umshanti

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Tanja P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantastic. Recommend it if you love scenery. Absolutely beautiful surroundings. Quiet, fully equipped cottage. The Chapel is so cute. Thank you, Koos, your wife, and Anna.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin T
1 nag
5.0
Mei 2025

Charming, tranquil, near N2. Relaxed accommodation next to a magical dam with mountain views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecilia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Beeldskone natuur, vryheid en gasvry! Pragtige plek waar jy net lekker kan uitspan, ontspan en weer herlaai. Netjiese, voldoende geriewe en toerusting vir 'n gemaklike verblyf. Vriendelike en hulpvaardige gashere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa H
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Na aan die natuur sal beslis weer gaan. Verblyf was puik, baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean Yves B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2025

Superbe lieu au bord du lac. / Superb location by the lake. Lieu idéal pour passer un bon moment autour du braai, plonger une tête dans le lac, dans un cadre naturel superbe. Merci aux propriétaires pour leur accueil et leur sens du service. / An ideal place to have a great time around the braai, dip your head in the lake, in a beautiful natural setting. Thank you to the owners for their hospitality and their sense of service.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2025

Beautiful views and well maintained premises. Stay was just wonderful, beautiful setting and well maintained venue.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus P
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2025

Ontspannend en rustig. Die Chapel is basies maar het als vir 'n kort kuier. Die uitsig is uitstekend en jy voel asof jy in die natuur is met pragtige plante en baie voëls. Die gasheer het ons gehuisves om Saterdag se rugby te kyk.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Alanda B
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jul 2025

Mooi uitsigte maar minder mooi geriewe. Die Chapel was 'n pragtige uitsig met al die nodige kombuisware. Ongelukkig het ons betaal vir 'n plek met geen warm stort, maar ons het dit uitgevind in die oggend toe ons wou stort, want die warm water gasbottel was foutief. Ons was nie daarvan ingelig voor die tyd nie, maar ons het betaal vir dit. Ons moes in die campers ablution gaan stort wat in 'n slegte toestand is. Dus onaanvaarbaar vir die prys wat ons betaal het per nag. Die beddegoed was ook glad nie op standaard nie. Ook nie skoon nie. Gelukkig het ons ons eie beddegoed gevat. Sal ongelukkig nie teruggaan nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Vicky
Umshanti
Hi Alanda, ek is jammer om te hoor van julle slegte ondervinding. Dankie dat jy dit onder my aandag gebring het.

Ronel S
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Sep 2025

Koud en ongemaklik. Ons was baie teleurgesteld. Daar is gevestigde spinnerakke in die kamer langs die kopstuk wat aandui daar is lanklaas skoongemaak. Die badkamer se wasbak het slegs 'n koue kraan; dit is sleg om jou gesig in die winter met koue water te was. Die dubbelbed is lyfseer hard, daar is nie 'n bo laken nie, wat my laat wonder of die duvet oortreksel na elke besoeker gewas word. Die duvet is dun, komberse is dun fleece. Dit was koud en ongemaklik. Die krag het 20h15 afgegaan en was steeds die volgende oggend af.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
1.8
Mei 2025

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Vicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 61 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Umshanti, Buffalo Creek, Buffeljagsrivier, 6742, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4900178e62cf01649102493bb5a563a1b9e384cdf6b1bf20e3e3392778d02d00b5d72715e4e13201920f4760801750958ae6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 Umshanti Buffalo Creek 6742 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.018454105018 20.538969933987

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang