Successfully reported
+162

Umshanti

  • Kapasiteit: 61 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Umshanti, Buffalo Creek, Buffeljagsrivier, 6742, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Umshanti is op 'n plaas geleë wat 12 km buite die historiese dorpie Swellendam is, bekend as die bessiehoofstad van Suid-Afrika en die tuiste van die eerste reënwoud-spa.

Verblyf beskik oor 8 selfsorgkothuise wat oor die dam en pragtige grasperke uitkyk. Elke eenheid het 'n kombuis of kombuisie, ideaal vir selfsorg. 'n Braai-area is ook beskikbaar vir gaste om te gebruik.

Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area, WiFi, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek in. Gaste is ook welkom om doendinge soos 'n bootvaart, visvang en swem in die rivier te geniet.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, wynproe, fietsry en bergfietsry in.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Marilieze W
Gesin met klein kinders
5.0
We will book again! The kids had a blast! Families with kids will enjoy their stay there.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Tanja P
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. Recommend it if you love scenery. Absolutely beautiful surroundings. Quiet, fully equipped cottage. The Chapel is so cute. T...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Kevin T
5.0
Charming, tranquil, near N2. Relaxed accommodation next to a magical dam with mountain views.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Cecilia B
Saam met lewensmaat
5.0
Beeldskone natuur, vryheid en gasvry! Pragtige plek waar jy net lekker kan uitspan, ontspan en weer herlaai. Netjiese, voldoende geriewe en toerusting...
Sien meer
Mei 2025
Elsa H
Saam met vriende
5.0
Na aan die natuur sal beslis weer gaan. Verblyf was puik, baie rustig.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Vicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Umshanti, Buffalo Creek, Buffeljagsrivier, 6742, Wes-Kaap
  • Gaste dink Umshanti het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 61 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Umshanti, Buffalo Creek, Buffeljagsrivier, 6742, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4900178e62cf01649102493bb5a563a1b9e384cdf6b1bf20e3e3392778d02d00b5d72715e4e13201920f4760801750958ae6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 Umshanti Buffalo Creek 6742 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.018454105018 20.538969933987

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang