Umziki Pan Game Farm
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D70 Road, Umzikipan Game Farm, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Umziki Pan Game Farm bied intieme en gerieflike selfsorgverblyf op 'n plaas wat tussen die dorp Hluhluwe en die westelike oewer van Valsbaai, deel van iSimangaliso-vleilandpark, geleë is. Hierdie verblyf is 'n wonderlike basis vanwaar gaste Zoeloeland te verken.
Verblyf word in verskeie eenhede gebied. Daar is 'n kothuis met slaapplek vir 4 gaste wat 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en -sitarea het, asook 3 rondawels wat elk 'n privaat ingang het. Elkeen van hierdie eenhede het gemaklike beddens, 'n privaat badkamer en linne en badhanddoeke word voorsien. Ander eenhede sluit Flatcrown en Torchwood in en het goed toegeruste, aparte kombuisies. Podberry se kombuisie is in 'n Rondawel. Elke eenheid het braaigeriewe.
Die plaas het 'n swembad, lapa en 'n boma. Gaste kan ook staptogte deur die Sandwoud-ekosisteem geniet wat 'n toevlugsoord vir 'n groot verskeidenheid voëls en klein soogdiere bied.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Alan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- D70 Road, Umzikipan Game Farm, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Umziki Pan Game Farm het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D70 Road, Umzikipan Game Farm, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang