Successfully reported
+25

Umziki Pan Game Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D70 Road, Umzikipan Game Farm, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Umziki Pan Game Farm bied intieme en gerieflike selfsorgverblyf op 'n plaas wat tussen die dorp Hluhluwe en die westelike oewer van Valsbaai, deel van iSimangaliso-vleilandpark, geleë is. Hierdie verblyf is 'n wonderlike basis vanwaar gaste Zoeloeland te verken.

Verblyf word in verskeie eenhede gebied. Daar is 'n kothuis met slaapplek vir 4 gaste wat 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en -sitarea het, asook 3 rondawels wat elk 'n privaat ingang het. Elkeen van hierdie eenhede het gemaklike beddens, 'n privaat badkamer en linne en badhanddoeke word voorsien. Ander eenhede sluit Flatcrown en Torchwood in en het goed toegeruste, aparte kombuisies. Podberry se kombuisie is in 'n Rondawel. Elke eenheid het braaigeriewe.

Die plaas het 'n swembad, lapa en 'n boma. Gaste kan ook staptogte deur die Sandwoud-ekosisteem geniet wat 'n toevlugsoord vir 'n groot verskeidenheid voëls en klein soogdiere bied.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Carl B
Saam met lewensmaat
5.0
Pleasant stay on the farm with plenty of game and birdlife. The cottage is situated on a beautiful game farm with game visible from the...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Monique F
Saam met lewensmaat
5.0
Nature, birdlife, value for money, relaxing. We had a wonderful stay at Umziki Pan. The host was incredibly helpful, and the accommodat...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Erna K
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon netjiese geriewe in 'n rustige en natuurskoon omgewing. Ons het 2 nagte oorgbly oppad na Sudwana Bay. Ons het die 2 dae by Umzikiki Pan heerlik ...
Sien meer
Jan 2025
Carolyn W
5.0
Absolutely wonderful. Umziki Pan is a hidden gem on the outskirts of Hluhluwe. We had a wonderful stay there.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Elanie V
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowende uitsigte met 'n baie rustige atmosfeer. Ons het ons verblyf by Umziki vreeslik geniet en het sommer hartseer gevoel toe ons die oggend daa...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Alan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • D70 Road, Umzikipan Game Farm, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Umziki Pan Game Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D70 Road, Umzikipan Game Farm, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d7cc46839d372a696cd25fab86cc615746f42c1ff73c3cad2707ceeac9521f0481f12c7025f89bb1d92fffc3c6ee4a681b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 D70 Road Umzikipan Game Farm 3960 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.033173735761 32.330665924974

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang